Volksgeneeskuns in Potgietersrus, Limpopo for sale
Soort:
Boeke - Tydskrifte
Soort:
Health
Dit is 'n gesondheidsboek (in 'n baie goeie toestand) wat 'n uitgebreide versameling van boererate bevat.Saamgestel deur die Suid- Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Van die boereraat vir 'n bysteek tot die boereraat vir hoe om gewig te verloor. Volksgeneeskuns in Suid-Afrika is 'n "unieke kultuurhistoriese skat".