southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

MOKOPANE: Oulike Meenthuis Naby Besigheidsentrum in Potgietersrus, Limpopo for sale

Apartments

Slaapkamers:
3
Badkamers:
2
Vierkantmeter:
142
Gemeubileer:
Nee
Troeteldiere:
Nee
Agentsfooi:
Nee
'n Ruim 3 slaapkamer meenthuis in 'n rustige kompleks.
Die Pick n Pay Winkelsentrum is net oorkant die straat.
Dis loopafstand van die meeste besighede in die dorp.
Daar is net 12 eenhede in die veiligheidskompleks met elektroniese toegangsbeheer.
Die motorhuis is teenaan die meenthuis met 'n elektroniese garagedeur.
Die meenthuis het 'n ruim sit/eetkamet met lugversorging.
Daar is 'n ruim kombuis.
Die hoofslaapkamer het ook lugversorging en 'n eie badkamer.
Daar is nog 'n badkamer asook 'n aparte toilet wat die ander twee kamers bedien.
In die agterplaas van die eenheid is 'n Wendy-huis vir ekstra stoorplek

>> Click here to search for more - Apartments in Limpopo